Kippenlever Pate

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: / Borrelhapjes
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
500 g hoenderlewers -
80 ml sjerrie/port -
250 g botter -
1 groot ui, fyn gekap -
30 ml brandewyn -
1 knoffelbol -
bietjie olyfolie -
5 ml Engelse mosterdpoeier -
2 ml gemengde kruie -
knippie neutmuskaat -
paar druppels Tabasco/chillisous -
sout en swartpeper na smaak -
125 ml slagroom

Voorbereiding:
Voorverhit die oond tot 200?C.

Bereidingswijze:
Plaas die lewer in ′n glasbak en bedek met 50 ml van die sjerrie. Week sowat ′n uur. Plaas in ′n sif en spoel deeglik af onder lopende water. Druk droog met kombuispapier.




Plaas knoffelbol op ′n bakplaat en drup olyfolie oor. Bak vir ongeveer 50 minute tot bruin. Laat afkoel.




Verhit 50 g botter en braai die uie tot sag en deurskynend (nie bruin). Skep in voedselverwerker. Verhit nog 50 g botter en braai die hoenderlewers tot goudbruin, maar nog ligpienk in die middel. Skep lewers by uie. Smelt die res van die botter en voeg by die uie en lewers. Verpulp tot glad.




Voeg brandewyn by die pansappe en verhit. Sodra dit begin borrel, voeg die res van die bestanddele (behalwe die sout, peper en room) by. Voeg by die lewermengsel. Sny die boonste gedeelte van die knoffelbol af en druk die binnekant uit in die mengsel. Verpulp weer. Proe en geur met sout en peper. Room room deur en verpulp vir oulaas. Skep in houers en plaas in yskas vir ′n paar uur tot styf.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 27-04-2024